JC weereens as Havies se wiskundeblitsbrein gekroon
Derde jaar dat hy met hierdie titel wegstap
JC Roux, ‘n Graad 7-leerder by Laerskool Dr Havinga is onlangs as die wenner van die jaarlikse Wiskunde Blitsbrein-kompetisie aangewys.
Dit is die derde agtereenvolgende jaar dat hy met hierdie titel weggestap het.
Hy het ook die afgelope drie jaar aan die Global Association of Japanese Soroban and Mental Arithmetic Wêreldkampioenskappe deelgeneem, en was twee jaar na mekaar die Super Champion.
Do you perhaps have more information pertaining to this story? Email us at roodepoortrecord@caxton.co.za (remember to include your contact details) or phone us on 011 955 1130.
For free daily local news on the West Rand, also visit our sister newspaper websites
Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages to let your voice be heard!



