NewsSchools

Hoërskool Bastion palm medaljes in by Spraakgilde

Die groep het ‘n punt van 75,75 persent vir hul uitstekende toespraak gekry.

Hoërskool Bastion vier vanjaar verskeie van sy redenaarspanne se prestasies tydens die jaarlikse Spraakgilde-redenaarskompetisie.

Vier leerders in die Graad 11-redenaarspan – Armand Horn, Sonique Basson, Elrisca Mertz en Jacques Oosthuizen – het met Helpmekaar Kollege tydens die spraakkompetisie meegeding. Die groep het ‘n punt van 75,75 persent vir hul uitstekende toespraak gekry.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Roodepoort Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button