Hoërskool Bastion vier nie net die prestasies van leerders op die sportgronde nie, maar ook dié op die onderskeie kultuurgebiede.
Die vier Bastionners, Nicole Liebenberg, Dominique Smith, Mieke de Beer en Lynri Venter het tydens die Spraakgilde-redenaarskompetisie op 9 Maart by Helpmekaar Kollege hul redenaartalente teen verskeie deelnemers ten toon gestel.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



