EntertainmentLifestyle

‘n Wêreldbeker by die Lentefees

Die NG Horison Noord-Gemeente nooi die hele gemeenskap uit om die dag saam met hulle te geniet.

 

Wat is beter as om na die openingswedstryd van die Rugby Wêreldbeker by die NG Horison Noord-Gemeente op ‘n grootskerm te kyk met ‘n biertent aan die een kant, lewendige musiek, smaaklike eetgoed en ‘n uitstalling van klassieke motors en motorfietse daarby?

By die gemeente se Lentefees op 21 September vanaf 9vm sal jy alles op een plek kan kry – klassieke motors, ‘n boereorkes, en ‘n verskeidenheid kos- en verversingstalletjies.

Die NG Horison Noord-Gemeente nooi die hele gemeenskap uit om die dag saam met hulle te geniet.

Support local journalism

Add Roodepoort Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button