GalleriesSchools galleries

Lantern verwelkom hul Graad 1’s

Hulle was baie opgewonde om die nuwe skooljaar te begin

Lantern Skool het op 9 Januarie 14 graadeentjies verwelkom. Die nuwelinge was baie opgewonde om hul skoolloopbaan te begin, en kon nie wag om hul heel eerste saalopening by te woon nie.

 

Support local journalism

Add Roodepoort Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button