GalleriesSchools galleries

Bastion en Brits sê mekaar die stryd in die Puk-reeks

Dit kompetisie tussen die hokkie-, netbal- en rugbyspanne was groot.

Op Saterdag, 14 Maart, het Hoërskool Bastion gasheer gespeel vir Hoërskool Brits tydens die derde aflewering in die Puk-skolereeks. Die kompetisie op die veld was straf en Bastion se hokkie-, netbal- en rugbyspanne het aan die einde van die dag met gemengde welslae gespog.

Support local journalism

Add Roodepoort Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button