Editor's choiceSchool sportSport

Florrie-karateka kwalifiseer vir Afrika-beker

Elri het aan die nasionale kampioenskappe deelgeneem

 

‘n Leerder van Hoërskool Florida het baie goed presteer tydens die afgelope JKA Nasionale Kampioenskappe wat gedurende die skoolvakansie plaasgevind het.

Elri Greyling het gekwalifiseer om Suid-Afrika tydens die JKA Afrika-bekerkompetisie in September by die Ellispark Stadion in Johannesburg te verteenwoordig.

Morné Hanekom, die skool se skakel- en bemarkingsbeampte het gesê, “Baie geluk en sterkte met jou voorbereiding!”

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes

Randfontein Herald

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Related Articles

Back to top button