Florrie-leerders sê skaakmat
Goeie prestasies behaal tydens Gauteng-skaakkampioenskappe
Twee Graad 9-leerders van Hoërskool Florida het baie goed tydens die onlangse Gauteng-skaakkampioenskappe presteer.
Daar was 89 deelnemers in die o.15-meisiesafdeling, en hulle het die volgende prestasies behaal:
• Christi Havenga – agtste
• Suné Toerien – 31ste
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.
Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!



