Home/Galleries/Community galleries/Kuns in die Tuin Community galleriesGalleries Kuns in die Tuin August 11, 2016 Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print Annamarie Heuser die stigter van Kuns in die Tuin. Petra van Wyk het vir die eerste keer by Kuns in die Tuin uitgestal. Fotos: Adéle Bloem Martie Badenhorst by haar skilderye Wouter Coetsee is die medestigter van Kuns in die Tuin. Nita Domoney het haar mkosaiek, keramiek en klei werke uitgestal. Dawie van Deventer verf Annamarie Wessels se portret. Moray Slabbert ‘n skilder van Krugersdorp het sy werke uitgestal. Magda van Heerden by van haar kunswerke. Dawie van Deventer en Annamarie Wessels by die eindproduk. Valerie Rautenbach by van haar skilderye. Marius Rautenbach (haar seun) het die dag saam met haar spandeer. Sannie Slabbert by haar skilderye. Dawie van Deventer. August 11, 2016 Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print