LettersOpinion
Sluit aan by ons Vriendskapsklub
Met vriende en kinder swat almal weg was tydens die Feestyd is ek en my man heeltemal alleen. Ons het besef dat ons sekerlik nie die enigstes is nie en het besluit om die Witpoortjie en omgewing ‘n Vriendskapsklub te stig. So kan jy mense in jou omgewing leer ken. Ons almal wat deur die …
Met vriende en kinder swat almal weg was tydens die Feestyd is ek en my man heeltemal alleen.
Ons het besef dat ons sekerlik nie die enigstes is nie en het besluit om die Witpoortjie en omgewing ‘n Vriendskapsklub te stig. So kan jy mense in jou
omgewing leer ken.
Ons almal wat deur die dag of naweke alleen is en net iemand soek wat kom inloet vir koffie en ‘n geselsie, Skakel gerus vir Samantha by 060 717 2892.
Pensionarisse en almal is welkom en daar is geen bymotiewe.



