Die konferensie was n reuse sukses en n groot seen! Estelle Bresler is n geinspireerde Spreker wat weereens nie teleurgestel het nie! Ons gehoor was positief en meelewend. Die dames van ons Vroueaksie het hard en fluks gewerk om alles mooi en vars gereed te he vir ons spesiale dag se gaste. Baie dankie vir Riaan van Zyl wat dit namens Roodepoort Record vir ons geplaas het sodat ons omgewing van die besondere geleentheid kennis kan dra!