NewsSchoolsUpdate

Roodies verwelkom hul nuwe hoof

Oud-onnie maak sy terugkeer na skool na 12 jaar.

Deon Rousseau (45) beplan om sy loopbaan eendag te eindig waar hy dit 22 jaar gelede begin het – by Laerskool Roodekrans.

Dit kom nadat Jan Meyer – skoolhoof van 33 jaar – besluit het om uit te tree.

Deon is dus op Woensdag 1 Januarie 2014 amptelik as skoolhoof aangestel.

Hy het as onderwyser by Roodies begin, hy is van daar na Lanternskool en Weltevreden Park toe en 12 jaar later het hy weer na Roodies teruggekeer.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Roodepoort Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button