NewsSchools

Nege nuwe onnies sluit hul aan by Kruiners

"Ons verwelkom die nuwe gesiggies met ope arms".

Nege onderwysers is vir die 2014 akademiese jaar by Laerskool Helderkruin verwelkom.

Isobel Mitchley, woordvoerder van die skool vertel, “Elkeen van hierdie personeel het ‘n mentor ontvang sodat ons verseker dat geen onderwyser by Helderkruin oorweldig voel nie en om te help dat hulle alle aspekte van die onderwys leer ken op ‘n begeleidende manier.

“Helderkruin poog om uitstekende akademiese standaarde te handhaaf en daarom deel die senior onderwysers hulle kennis en ervaring met die nuwe personeel.”

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Roodepoort Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button