GalleriesSchools galleries
A Havie kind of magic at Laerskool Dr Havinga: (2) Donderdag 29 Augustus 2013


Add Roodepoort Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.
I attended the revue concert( Havie kind of magic) at laerskool Dr Havinga and really enjoyed it.My daughter was also in to concert
Dit was baie baie mooi, ons was so trots op al die kinders, groot en klein,het hul beste gegee. Ons is so trots om deel van die Havies te wees.
dit was n revue om te onthou, so trots op Cindy lee wat om die webtuiste is met haar sprankelike gesig,syt haar regtig so geniet by die revue by laerskool Dr Havinga.
toevallig is die Juf wat die Revue beplan haar Gr2 juf Lenie. en ek wil net se PUIK werk Juf. Skool kan trots wees op haar en al die ander kinders
groete
Corrie
if you can’t see the photo’s on facebook, what do you if you not registered on facebook