Niks gaan hom keer nie. Bekker se o/15-rugbyspan het vir Kagiso se o.15's op dag sewe van die Hoërskole-reeks 'n rugbyles van 61-0 geleer.
Niks gaan hom keer nie. Bekker se o/15-rugbyspan het vir Kagiso se o.15’s op dag sewe van die Hoërskole-reeks ‘n rugbyles van 61-0 geleer.
‘n Mannetjie om dop te hou. Die binnesenter van Bekker, Henning Buitendag laat verdedigers weer bontstaan in ‘n kragmeting teen President (42-0) op dag sewe. Bekker het die groep ook onoorwonne afgesluit nadat hulle vir Roodies met ‘n telling van 37-8 afgeransel het.