GalleriesSchools galleries

Atlete wys hul staal by Interskole-atletiekbyeenkoms

Op 13 Februarie het verskeie laerskoolatlete by die jaarlikse Kluster C D12 Interskole-atletiekbyeenkoms by Ruimsig Stadion die geleentheid gehad om hulle talente in die onderskeie items ten toon te stel. Atlete van Laerskool Florida, Weltevreden Park Primary, Laerskool Roodebeeck, Laerskool Generaal De La Rey en Unified Primary het met mekaar gekompeteer .

Op 13 Februarie het verskeie laerskoolatlete by die jaarlikse Kluster C D12 Interskole-atletiekbyeenkoms by Ruimsig Stadion die geleentheid gehad om hulle talente in die onderskeie items ten toon te stel.

Atlete van Laerskool Florida, Weltevreden Park Primary, Laerskool Roodebeeck, Laerskool Generaal De La Rey en Unified Primary het met mekaar gekompeteer .

Related Articles

Back to top button