GalleriesSports Galleries

Laerskool Roodekrans se gholfdag weereens ‘n groot hoogtepunt

Laerskool Roodekrans se jaarlikse gholfdag, wat op 17 Oktober by die Krugersdorp Gholfbaan gehou is, was weereens 'n reuse sukses. Hoewel dit in die middel van 'n hittegolf plaasgevind het, het dit nie die 172 spelers afgeskrik nie. Hulle het in 'n feestelike luim opgedaag, en kuier-kuier van putjie tot putjie gespeel, waar hulle darem ietsie vir die honger en 'n koue lafenis of twee kon kry om die ergste hitte hok te slaan.

Related Articles

Back to top button