GalleriesSports Galleries

Pret by elke putjie tydens Florries se jaarlikse gholfdag

Hoërskool Florida se jaarlikse gholfdag weereens 'n reuse sukses

Hoërskool Florida se jaarlikse gholfdag, wat by die Krugersdorp gholfbaan gehou was, was weereens ‘n reusesukses.

Die dag, wat as een van die skool se fondsinsamelingsprojekte dien, was baie goed ondersteun, en die 120 spelers het definitief hulself gate uit geniet.

Support local journalism

Add Roodepoort Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button