School sportSport

Florries in Suid-Gautengse netbalspan

Hulle gaan aan die Nasionale Kampioenskappe deelneem

 

Hoërskool Florida spog met sewe spelers wat in die Suid-Gautengse netbalspan opgeneem is.

Hulle is:

• Shadé Hendricks (o.14)

• Crystal-Leigh Schaper (o.14)

• Raquel Njela (o.15)

• Tiffany Grootboom (o.16)

• Claudia Aggenbacht (o.18)

• Kirsten Schonken (o.18)

• Nicole Barry (o.18)

Hulle gaan tydens die komende skoolvakansie aan die Nasionale Kampioenskappe deelneem.

Support local journalism

Add Roodepoort Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button