School sportSport

Florries skiet in die kol

Hulle het aan die GTRA-liga deelgeneem

 

Twee leerders van Hoërskool Florida het aan die GTRA-liga by Durban Deep deelgeneem

Nadine Nel het ‘n gouemedalje in die 10M-Olimpies vir o.20-vroue verower. Johan van Heerden het ‘n silwermedalje in die 10M-Olimpies vir o.20-mans verower.

Support local journalism

Add Roodepoort Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button