Community galleriesGalleries

Groot pret by Wêlakapêla Kinderfees

Die dag was gevul met hope pret, plesier en vermaak

Die heel eerste Wêlakapêla Kinderfees het die afgelope naweek vir groot pret, plesier en vermaak vir oud en jonk gesorg.
Dié fees, wat deur akteur Wynand van Vollenstee en sakevrou Mariaan du Plessis in samewerking met die Roodepoort Record en Roodepoort Northsider aangebied is, is by die Ruimsig-atletiekstadion gehou en is goed ondersteun.

Support local journalism

Add Roodepoort Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button