Editor's choiceSchool sportSport

Florries vaar goed in NWU Reeks-finale

Rugby-, hokkie- en netbalspanne behaal goeie uitslae

 

Die rugby-, netbal- en hokkiespanne van Hoërskool Florida het aan die eindrondte van die NWU Reeks deelgeneem, en betreklik goed gevaar.

‘n Florrie-speler probeer om die bal by sy opponent af te neem. Foto’s: Verskaf

Die meisieshokkie-spanne het drie uit hul vyf wedstryde gewen en die volgende uitslae behaal:

• o.14’s speel teen Hoërskool Hans Moore en wen met 3 – 0 (eindig negende)

• o.15’s speel teen Hoërskool Riebeeckrand en wen met 3 – 1 (eindig 11de)

• o.16’s speel teen Hoërskool Hoogenhout en wen met 3 – 0 (eindig vyfde)

• Die tweedespan speel teen Hoërskool Alberton en verloor met 1 – 0 (eindig 12de)

• Die eerstespan speel teen Hoërskool Linden en verloor met 9 – 0 (eindig 10de)

Die netbalspanne het een uit hul vyf wedstryde gewen en die volgende uitslae behaal:

• o.14’s speel teen Hoërskool Alberton en verloor 19 – 16 (eindig vierde)

• o.15’s speel teen Hoërskool Hartbeespoort en verloor 26 – 16 (eindig 10de)

• o.16’s speel teen Hoërskool Linden en verloor 27 – 19 (eindig vierde)

• o.17’s speel teen Hoërskool Alberton en wen 21 – 15 (eindig derde)

• Die eerstespan speel teen Hoërskool Riebeeckrand en verloor 29 – 28 (eindig tweede)

Die rugbyspanne het een uit hul vyf wedstryde gewen en die volgende uitslae behaal:

• o.14’s speel teen Hoërskool Alberton en wen 50 – 3 (eindig eerste)

• o.15’s speel teen Hoërskool Dr Malan en verloor 22 – 17 (eindig tweede)

• o.16’s speel teen Hoërskool Alberton en verloor 20 – 19 (eindig tweede)

• Die tweedespan speel teen Hoërskool Alberton en verloor 29 – 3 (eindig tweede)

• Die eerstespan speel teen Hoërskool Alberton en verloor 38 – 27 (eindig tweede)

Die seunshokkiespanne het teen Hoërskool Roosevelt gespeel en die volgende uitslae behaal:

• o.14’s wen 4 – 0

• o.15’s speel gelykop

Do you perhaps have more information pertaining to this story? Email us at roodepoortrecord@caxton.co.za (remember to include your contact details) or phone us on 011 955 1130.

For free daily local news on the West Rand, also visit our sister newspaper websites 

Randfontein Herald

Krugersdorp News 

Get It Joburg West Magazine

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages to let your voice be heard!

Support local journalism

Add Roodepoort Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button