Laerskool Florida het tydens die afgelope Graad 6-prysuitdeling hulle hoofleiers vir aanstaande jaar aangekondig.
Robert Badenhorst, Kim-Leigh van Wyk, Trityne Parsons, Karel van Pletzen, Dedré Bekker, Mia Jansen van Vuuren, Reuben Esterhuizen, Divan Venter, Zania Enslin, Janrie Theart en Ilanya Mandelstam, gaan aan die hoof van die leierskorps staan, en sien daarna uit om die nuwe verantwoordelikhede en uitdagings aan te pak.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.
Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!



