Home/Galleries/Community galleries/Roodepoort Sentrum vir Bejaardes se oudste inwoners Community galleriesGalleries Roodepoort Sentrum vir Bejaardes se oudste inwoners Om ouer te word is vir hulle 'n voorreg June 7, 2017 Adéle Bloem Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print Rose Binda sal in Augustus haar 105de verjaardag vier. Miemie Vosloo het in April 95 jaar oud geword. Bettie van Zyl sal 95 jaar oud word in Desember. Tiny Faber sal in Augustus haar 95ste verjaardag vier. Rita Lubbe het op 5 May 96 jaar oud geword. Babs van Coller vier in Oktober haar 102de verjaarsdag. Willie van den Bergh is 98 jaar oud. Foto’s: Adéle Bloem Steyn Slabbert vier sy 96ste verjaardag in Junie. Roliena Heyneke het onlangs haar 98ste verjaarsdag gevier. Marie Gardiner sal 103 jaar oud word in Desember. June 7, 2017 Adéle Bloem Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print