Home/Galleries/Community galleries/Roodie–karnaval! Community galleriesGalleries Roodie–karnaval! Laerskool Roodekrans se jaarlikse Roodie-Karnaval was 'n groot sukses May 10, 2017 Adéle Bloem Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print Wian Husselmann (2 jaar oud) het ook die dag geniet. Anthony Pienaar het die vetkoek baie geniet. Dehan Malan, 7, het die SandArt probeer. Roodie-onnies, Michelle Marais (links) en Danielle van Zijl. Jordan Steenkamp (Vr 4) en Kiara Smit (Gr 2) het die Record se inkleurkompetisie ondersteun. Michelle Cilliers (Gr 5) het ook die onnies kom natgooi. Pierré Pottas (Gr 2) wys sy SandArt-kunswerk. Danika Smith (Gr 1) wys haar inkleurvaadighede. Wian Husselmann spog met sy rugbyvaardighede. Kyle van der Walt (Gr 2) en Téegan Smith (Gr 4) het ook ingekleur. Nathan Poustie (Gr 4), Adéle Rozenkrants en Matthew de Bruyn (Gr 4) Ashlynn, 2, en Danie Hendrikz het die springmielies geniet. Ethan Muller (Gr R) het die Pot ‘n Onnie-stalletjie onderstuen. Johan en Sonja Jansen van Vuuren het die Pot ‘n Onnie-stalletjie beman. Samantha Harris (Gr R) (links) en Culette Pretorius (Gr 2) het heerlik ingekleur. Jannie en Reghardt Swanepoel (Gr R). Frits Kok (Gr 5) het heerlik borrels gemaak. Yvette, Keenan, 5, en Pieter Maree het die dag se aktiwiteite geniet. Taelyn Snyman (Gr R) was ‘n prinses vir die dag. Fotos: Adéle Bloem André en Pierre van Wyk het dubbele pret gehad. Jenna Cronjé en Amelia Schutte (Gr 3) het hierdie oulike speelgoed by een van die stalletjies gekoop. Onderwysassistente Liaan Perry (links) en Chris Coetser het heerlik aan die hamburgers gesmul. Voor van links: Angelique, 7, Ockert snr en Ockert jnr Trytsman. Agter: Nicolene Trytsman. Graad 3-onderwysers Leané Kotze (links) en Neldia Pretorius. Leonard Cilliers (Gr 5) het ‘n koekie versier om ‘n medeleerder te help met fondsinsameling. May 10, 2017 Adéle Bloem Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print