Home/Galleries/Community galleries/Laerskool Helderkruin se OppiKruin Fees Community galleriesGalleries Laerskool Helderkruin se OppiKruin Fees August 29, 2016 Adéle Bloem Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print Junandi Meyer het veral die spookasem geniet. Kelly Shaw, Mufasa, Heleen Cronjé (Africa Road Events) en Darrell Strydom (Africa Road Events). Rebecca Strydom, Mufasa, Taylor Strydom. Dié renoster se verskyning kon jou pryse laat wen. Henry Jenkins, Karin Jenkins, Kerry Herbst en Mike Over van Highway Cruisers. Henry Jenkins, Johnny Wilkinson (Op motorfiets), Mike Over en André Ayres. Elizabeth Keys by die Papilon Vlindertuin stalletjie. Susan Swart, Mandi Kuun, Annerie Frost, Nadya van de rMerwe en Marlene Greef by die Bok vir Sports stalletjie. Ethan le Roux geniet van die dag se aktiwiteite. Marco Smith van Smith en Trum ruimsig saam met Ruan Bothma (db Discos). Stefan du Plooy van Wirulink. Theresa van Vrede, Oren van Vrede en Evan van Vrede het die Feesdag sommer baie geniet. Danica Strydom, Ivan Olivier en Jayden de Beer het pret by die draadrenoster wat opgeveil was. Michael Sun (LUR Publike Veilighied), Vasco da Gama (Speaker), Suzanne Clarke (Raadslid vir Wyk 83) en Carlos da Rocha (DA Raadslid). Michael Sun, Chris Schutte (Skoolhoof), Vasco da Gama en Pierre Rossouw (Beheerliggaam Voorsitter). Suxzanne Clarke, Chris Schutte en Carlos da Rocha. Goue Leeus gelukbringer Mufasa. Mufasa. August 29, 2016 Adéle Bloem Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print