LettersOpinion

Nooddienste kon nie ‘n drip insit nie

Anoniem van Roodepoort skryf: Ek het vroeër die jaar ‘n ambulansdiens nodig gehad vir my ma wat ‘n staatspensioen kry en nie medies het nie. Sy is ‘n diabeet en ek is ‘n verpleegster. Haar suiker was baie hoog en sy is in en uit ‘n koma. Hulle het seker drie ure later opgedaag en moes vir haar …

Anoniem van Roodepoort skryf:

Ek het vroeër die jaar ‘n ambulansdiens nodig gehad vir my ma wat ‘n staatspensioen kry en nie medies het nie.

Sy is ‘n diabeet en ek is ‘n verpleegster. Haar suiker was baie hoog en sy is in en uit ‘n koma. Hulle het seker drie ure later opgedaag en moes vir haar ‘n drip opsit. Die paramedic het gehoor ek is ‘n verpleegster toe vra hy dat ek die drip moet opsit want hy weet nie hoe nie en hy het net een naald oor en sy moet die drip kry.

Toe sit ek maar die drip in. My ma was baie siek en het nie meer geweet wat om haar aangaan nie.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button