LettersOpinion

Verskonings, verskonings Mnr Minnaar

T Oosthuysen van Roodepoort skryf: Die heer se verskonings vir die vele ongelukke op William Nicol maak ‘n mens nie (Min)naar nie maar keelvol. Waar is die kastige tekens wat swaar voertuie verbied? Gaan vergewis jouself eers, ek ry gereeld daar. Waar is die wetstoepassers wat jy beweer die verbod moet afdwing? Kan iemand wat die pad gereeld ry, …

T Oosthuysen van Roodepoort skryf:

Die heer se verskonings vir die vele ongelukke op William Nicol maak ‘n mens nie (Min)naar nie maar keelvol.

Waar is die kastige tekens wat swaar voertuie verbied? Gaan vergewis jouself eers, ek ry gereeld daar. Waar is die wetstoepassers wat jy beweer die verbod moet afdwing?

Kan iemand wat die pad gereeld ry, onder eed getuig dat hy al ooit ‘n Metropolisielid daar gesien diens doen het?

Hoekom doen jy nie ‘n slag die werk waarvoor jy betaal word nie?

Support local journalism

Add Roodepoort Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button