NewsSchools

Florries in die Super 12

Die Florries het hul staal gewys met die onlangse Super 12 kompetisie.

Netbal- en rugbyspelers het aan die eerste groepwedstryde wat by Hoërskool Florida op Saterdag 18 April aangebied is deelgeneem. Die skool is die enigste in die D12 distrik wat teen 24 skole en oor vyf provinsies aan die kompetisie deelneem. Hulle het teen besoekende skole Laerskool Middelburg en Laerskool Mooirivier gekompeteer.

Die volgende rondte sluit skole Laerskool Fontainebleau, Laerskool Menlopark, Laerskool Saamtrek, Laerskool Elarduspark, Laerskool Tzaneen en Laerskool Collegepark in.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Roodepoort Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button