Local newsNews

Tannie Hester word 77!

Inwoners sien gereeld vir tannie Hester van der Merwe met haar waentjie in Witpoortjie. 1 Augustus is egter ‘n spesiale dag vir haar aangesien sy haar 77ste verjaarsdag vier. Tannie Hester het natuurlik ‘n draai by die Caxton-kantore kom maak om te kom groet en haar beloofde sjokolade, roomys en koeldrank te kom haal. Daar …

Inwoners sien gereeld vir tannie Hester van der Merwe met haar waentjie in Witpoortjie.

1 Augustus is egter ‘n spesiale dag vir haar aangesien sy haar 77ste verjaarsdag vier. Tannie Hester het natuurlik ‘n draai by die Caxton-kantore kom maak om te kom groet en haar beloofde sjokolade, roomys en koeldrank te kom haal. Daar is ook ander geskenkies aan die tannie oorhandig om haar dag op te vrolik.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Roodepoort Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

One Comment

  1. Ag moeder!! Wie sal nou nie vir tannie Hester ken nie. Menige kinders in veral Dr Havinga het menigmaal n rand of twee by hul ouers gekry om van haar lekkernye te koop. Baie baie geluk met die verjaardag al is dit n bietjie laat. Mag u nog baie jare gespaar bly.

Back to top button