‘n Pragtige voëltjie wat al ses maande gelede glo sy verskyning in Helderkruin gemaak het, het voëlentoesiaste behoorlik aan die gons.
Soveel so sê Jo Enslin, inwoner van Debonairlaan, dat hulle ‘n spesiale plekkie in hulle tuin moes inrig vir al die opgewonde voëlkykers om die geelkophoutkapper (Xantochromic Black-collared Barnet) te kan besigtig en kiek.
Alhoewel die rooikophoutkapper algemeen voorkom is daar blykbaar net een uit ‘n miljoen kans om die geelkopmutasie te sien.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



