Latest SportSport

Newville Skopboksklub-lid deel van SA-span

Skopbokspan hoop om met talle medaljes terug te keer.

Shorne Moorcroft van die Newville Skopbokslub is as spanbestuurder van die Suid-Afrikaanse skopbokspan gekies wat binnekort in Mauritius teen drie ander lande hul staal gaan bewys.

Die span vertrek Donderdag 18 Julie en die toernooi vind op Saterdag 20 Julie plaas.

Volgens Shorne, “Is dit ‘n toernooi wat die afgelope ses jaar plaasvind.

“Ons beoog om met talle medaljes van die eiland af terug te keer.”

Related Articles

Back to top button