Local newsNews

Kry jou sokkie-skoene reg

Kaartjies sal R80 per persoon beloop, terwyl kinders onder 12 gratis ingang sal kry.

Diamant4 bied op 3 Februarie ‘n Boeremusiekfees aan by die Diamant4 Landgoed in Muldersdrift. Die fees vind plaas vanaf 10am tot laataand, so wees gereed vir aanhoudende sokkie-sokkie.

Eie verversings en koelbokse is welkom, terwyl daar ook ‘n kontantkroeg beskikbaar sal wees.

Kaartjies sal R80 per persoon beloop, terwyl kinders onder 12 gratis ingang sal kry.

Kleredrag is semi-formeel, geen kort broeke en plakkies sal toegelaat word nie.

Vir meer inligting skakel gerus vir Theo op 083 645 3931.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

Back to top button