NewsSchools

Hoërskool Bastion vier redenaarslede se spraaksukses

Bastionners presteer vanjaar op verskeie vlakke en palm 'n sak vol kultuurmedaljes in.

Hoërskool Bastion vier nie net die prestasies van leerders op die sportgronde nie, maar ook dié op die onderskeie kultuurgebiede.

Die vier Bastionners, Nicole Liebenberg, Dominique Smith, Mieke de Beer en Lynri Venter het tydens die Spraakgilde-redenaarskompetisie op 9 Maart by Helpmekaar Kollege hul redenaartalente teen verskeie deelnemers ten toon gestel.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add Roodepoort Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button