Met die nuwe jaar kom die nuwe onderwysers wat aangestel is om ‘n verskil in leerders se lewens te maak.
Vanjaar het Laerskool Florida drie nuwe personeellede met oop arms by hulle Florrie-familie verwelkom, en wens hulle alle sterkte toe vir die jaar wat voorlê.
Christian Fourie, René Linde en Mimi Coetzer sal hulle kennis in hulle onderskeie vakke deel en die trotse Florrie-gees aanneem.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



