School sportSport

Florries palm medaljes op die atletiekveld in

Albei is in die Interprovinsiale span opgeneem, en sal Sentraal-Gauteng op 23 November in Sasolburg verteenwoordig.

Keanu en Domunique Nel, leerders van Laerskool Florida het weereens hul skool se naam op die atletiekveld hoog gehou en self nuwe hoogstes bereik.

Domunique het tydens die Sentraal-Gauteng Atletiek Kampioenebyeenkoms ‘n gouemedalje in turbospiesgooi verwerf. Keanu het ook daar deelgeneem en ‘n gouemedalje in gewigstoot en ‘n silwermedalje in turbospiesgooi verower.

Albei is in die Interprovinsiale span opgeneem, en sal Sentraal-Gauteng op 23 November in Sasolburg verteenwoordig.

Support local journalism

Add Roodepoort Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button