Laerskool Helderkruin het met trots die name van hul nuwe leiers, asook hoofleiers, vir aanstaande jaar aangekondig.
Die hoofleiers is:
• Thea Kotze (hoofdogter)
• Corné Swanepoel (hoofseun)
• Saskia Heydenrych (onderhoofdogter)
• Genna Labuschagné (onderhoofdogter)
• Juan Grobler (onderhoofseun)
• John-Higgs Venter (onderhoofseun)

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



