School sportSport

Florrie-leerder skop stof op by die SA’s

Sy is op grond van haar prestasies tot die SA-span verkies.

 

Kayla van Zyl, ‘n Graad 11-leerder van Hoërskool Florida, het gedurende die skoolvakansie aan die South Africa National Equestrian Schools Association (SANESA) se Suid-Afrikaanse perdrykampioenskappe deelgeneem.

Sy het tydens die SA’s stof in die ander deelnemers se oë geskop toe sy ‘n eerste plek, vierde plek, agste plek, asook ‘n 13de en 16de plek verower het, en is op grond van haar prestasies tot die SA-span verkies.

Support local journalism

Add Roodepoort Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button