School sportSport

Leerder volg in die voetspore van John Cena

Hy het ook aan die Nasionale Jeug Stoeikampioenskappe deelgeneem.

TJ Esterhuizen, ‘n Graad 7-leerder van Laerskool Florida, het uitstekende prestasies in vanjaar se stoeikampioenskappe behaal.

Hy het ook aan die Nasionale Jeug Stoeikampioenskappe deelgeneem en ‘n gouemedalje in die Grieks-Romeinse en Vrystyl-afdeling verower.

Support local journalism

Add Roodepoort Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button