School sportSport

Kruiner-gimnas bereik groot hoogstes

Leerder skuif vanjaar twee vlakke op danksy sy soepel bewegings.

 

Gerhard van Niekerk, ‘n leerder van Laerskool Helderkruin, het op 28 September aan die Gimnastiekspele in Kaapstad deelgeneem.

Hy het in sy eerste kategorie, Euro-trampolien, ‘n bronsmedalje in die o.9- tot o.10-ouderdomsgroep verwerf. In die tweede kategorie, vir Dubbelminitrampolien, het hy vierde geëindig.

Gerhard het met vanjaar se prestasies twee vlakke opgeskuif.

Related Articles

Back to top button