School sportSport
Twee Kruiners in Gauteng-span
Kruiners spog met twee dogters wat vanjaar Gauteng sal verteenwoordig.
Laerskool Helderkruin spog met twee krieketdogters, Chana en Thristan Cronje, wat vanjaar gekies is vir die Gauteng se o.13-dogterskrieketspan. Hulle sal Gauteng in die kompetisie verteenwoordig.




