NewsSchools

Florries dankbaar vir nuwe hokkieklubhuis

Hoërskool Florida bedank die borge wat hulle gehelp het om die droom te bewaarheid

Hoërskool Florida het op 4 September hul nuwe hokkieklubhuis tydens ‘n spoggerige openingseremonie amptelik geopen.

Die seremonie is deur ouers, leerders, onderwysers en borge bygewoon.

Julius Katzke, skoolhoof, Nico Louw en Renske Louw, van Renico Konstruksie.

Di Woolley het ‘n verwelkomingsboodskap gegee, waarna die gehoor met ‘n pragtige musiekitem deur leerders verras en vermaak is.

Julius Katzke, Hoërskool Florida-hoof.

Julius Katzke, die skoolhoof, het die verrigtinge met ‘n dankieboodskap afgesluit. “Ons is baie dankbaar vir elke borg, asook die konstruksiemaatskappy wat hierdie droom vir ons ‘n werklikheid gemaak het,” het hy afgesluit

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Roodepoort Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button