Latest SportSport

Wes-Rand stoeiers presteer by kampioenskappe

Drie leerders by die Wesrand Stoeigimnasium maak hulle afrigter trots met hul prestasies

 

Drie stoeiers van die Wesrand Stoeigimnasium (WSG), het aan vanjaar se Skole Stoeikampioenskappe deelgeneem wat op 31 Augustus by Laerskool Muldersdrif gehou is. Hulle het baie goed presteer en een goue- en een bronsmedalje verower.

Connor de Mico, Mikyla Sauer en Jaden Swart, onder die afrigting van Juan Nel, het een goue- en een bronsmedalje verower, en hul afrigter baie trots gemaak.

Support local journalism

Add Roodepoort Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button