NewsSchools

Bastion wys sy nuwe hoofleiers aan

Hulle is gereed om te lei.

 

Hoërskool Bastion het hul leierraad vir aanstaande jaar tydens ‘n pragtige inhuldigingsfunksie by die NG Kerk Culembeeck vereer.

Tydens hierdie funksie is die hoofleiers in hul verskeie portefeuljes ook aangekondig. Chezaan Gericke en Rynhardt Venter is as die hoofdogter en -seun aangewys. Die res van die hoofleiergroep is Luke Kahn en Desiré Wehmyer (Akademie), Johann du Toit en Gerene Labuschagné (Sport), Ethan du Preez en Palesa Moabelo (Kultuur) en Ricardo Dias en Bianca Bloem (Sosiaal).

Agter: Ethan du Preez (Kultuur) en Johann du Toit (Sport). Voor: Ricardo Dias (Sosiaal), Rynhardt Venter (Hoofseun) en Luke Kahn (Akademie).

Die volgende leerders is deel van die leiergroep: Marilee le Grange, Victricia Haaroff, Abigale Swanepoel, Sherika Swanepoel, Caitlin Connell, Sanry Warrington, Erika Commbe, Carla Rossouw, Desiré de Winnaar, Lucindi van Heerden, Cherelize Jacobs, Catlynne Potgieter, Bonita van Jaarsveld, Rogue van Zyl, Ruan Greyling, Zandré du Toit, Aidian du Plooy, Wade Vorster, Marco du Plessis, Gustav Stierlin, Dwayne Griffin, Ferdinand van den Heever, Tiago Croucamp, Marcel Grundlingh en Clayton Lloyd.

Die leiergroep vir aanstaande jaar. Foto: Adéle Bloem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

Back to top button