School sportSport

Roodies-krieketspelers in Johannesburg-Wes-spanne opgeneem

Laerskool Roodekrans spog met 15 krieketspelers wat gekies is om Gauteng-Wes te verteenwoordig

 

Vyftien leerders van Laerskool Roodekrans is vanjaar in die onderskeie Johannesburg-Wes-krieketspanne soos volg opgeneem:

• o.9-krieketspan – Jan Kruger, Tiaan Pretorius en Zian Maritz

• o.10-krieketspan – Heinrich Minnaar, Liam Roets en Ruan Pienaar

• o.11-krieketspan – Tristan Helmand

• o.12-krieketspan – Anrich Liebenberg, Darius Maritz, Divan Pieters, Stefan Nagel en Tiaan Pretorius

• o.13-krieketspan – Emile Odendaal, Henricus Meyer en Juan Minnaar

Die o.9-spelers is Tiaan Pretorius, Jan Kruger en Zian Maritz. Foto: Verskaf.
Tristan Helmand is vir die o.11-span gekies.
Die o.10-spelers is Liam Roets, Heinrich Minnaar en Ruan Pienaar. Foto’s: Verskaf.

Related Articles

Back to top button