School sportSport

Roodies-hokkie verwelkom nuwe borg

'Dit is 'n groot voorreg om met hulle geassosieer te word'

 

Laerskool Roodekrans is baie opgewonde om hulle nuwe borg, Monument Toyota, vir die eerste seuns- en dogtershokkiespanne te verwelkom.

Die nuwe vennote van Roodies se hokkiespanne het goedgunstiglik ingestem om die o.13-seuns en -dogters se kleredrag vir die seisoen te borg.

“Dit is ‘n groot voorreg om met hulle geassosieer te word. Ons is baie dankbaar vir die ondersteuning van hulle kant af, en so ook hul vertroue in ons,” het Deon Rousseau, hoof van Laerskool Roodekrans afgesluit.

Support local journalism

Add Roodepoort Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button