Local newsNews

Immergroen Senior Klub se aktiwiteite sal eers heelwat later begin

Lede sal op hoogte gehou word van die datum waarop die klubaktiwiteite hervat sal word

 

Lede van die Immergroen Senior Klub sal nie op 6 September by die Discovery Ontspanningsentrum kan vergader nie.

Weens die agterstand met die herstelwerk aan die sentrum sal die aktiwiteite nie op die beplande datum begin nie.

Die lede sal op hoogte gehou word van die datum waarop die klubaktiwiteite weer sal voortgaan.

Vir enige navrae, kontak die klubvoorsitter, Mariana Venter, by 082 444 0173.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Roodepoort Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button