NewsSchools

Helderkruin se Arno skitter weer by wiskundekompetisie

Hy het baie goed by die Abacus Streekskompetisie presteer.

 

Arno de Beer van Laerskool Helderkruin het op 3 Augustus tydens die Abacus Wiskunde Streekskompetisie baie goed presteer.

Die kompetisie, waaraan groot getalle leerders deelneem om vir die Nasionale Wiskundetoernooi te kwalifiseer, word jaarliks gehou.

Arno het by vanjaar se Abacus-toernooi teen sowat 300 leerders in Gauteng gekompeteer. Hy het die kampioentrofee gewen, sowel as ‘n tweede plek in die diktee-afdeling behaal.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Roodepoort Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button