NewsSchools

Florries verwelkom twee nuwe personeellede

Hulle is gereed vir die nuwe uitdagings en verantwoordelikhede

 

Twee nuwe personeellede het by die Florrie-familie aangesluit.

Ronelle Nell is as die nuwe adjunkhoof aangestel, en sal ook op vele ander gebiede haar vaardighede en kundigheid deel.

Marike Breytenbach sluit by die Geografiedepartement aan en sal vir die Graad 10- en 11-leerders klasgee. Sy is ook ‘n talentvolle pianis en Florries spog graag met haar kwalifikasies. Sy het reeds Graad 7 in musiekteorie en Graad 8 in klavier behaal.

“Ons is baie trots en opgewonde oor die twee nuwe personeellede en sien daarna uit om ‘n lang pad saam met hulle te stap,” het Morné Hanekom, die skool se skakel- en bemarkingsbeampte gesê.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

Back to top button