School sportSport

Florida-leerders verteenwoordig SA oorsee

Twee leerder van Hoërskool Florida het Suid-Afrika in Europa en die VSA verteenwoordig.

 

Twee leerders van Hoërskool Florida het vanjaar hul land en skool oorsee verteenwoordig.

Morné Pretorius, Graad 11, het Suid-Afrika in Maart by die Afrika Kontinentale Stoeikampioenskappe in Tunisië en Europa verteenwoordig. Hy het ook in die Junie-skoolvakansie vir die derde maal sy SA-kleure verwerf.

Morné Pretorius het aan die Afrika-stoeikampioenskappe deelgeneem. Foto’s: Verskaf.

Juandré Visser, Graad 8, het saam met die Suid-Afrikaanse-span in New York aan Talent America deelgeneem. Hy het ‘n tweede plek vir sy ongedramatiseerde gedig verwerf, asook ‘n tweede plek vir sy dramatiese monoloog.

Related Articles

Back to top button